PostsChallengesPortalsAuthorsBooks
Sign Up
Log In
Posts
Challenges
Portals
Authors
Books
beta
Sign Up
Search
Profile avatar image for MarleneMostert
MarleneMostert

’n Hartseer

As die wolke swaar kry

Dan breek dit een vir een

Kan net so lank sterk bly,

Dan moet dit weer kom reën

Trane trek diep in die grond

Net 'n hart se troos, maak 'n saadjie gesond

Soos 'n besem, vee die wind

Wolkies bo die land gevind

My hart gekielie met soentjies van die son Môre kom 'n nuwe dag, 'n nuwe blom. _Marlene Mostert_